Weles

Weles - Chram Mazowiecki RKP (2009)

Weles (Oud-Russies: Велесъ); ook verbind met Wolos (Russies: Волосъ), was in die Slawiese goderyk ’n groot god van die aarde, water en die onderwêreld. Hy word verbind met drake, beeste, toorkrag, musikante en rykdom. Hy is die teenstander van Peroen, die god van donder, en die geveg tussen hulle is een van die belangrikste mites van die Slawiese mitologie. Hy was waarskynlik deels slang, met horings en ’n lang baard.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy